Agriserve
www.agriserve.co.zaAgriserve Commodities is ‘n privaat, vooruitstrewende landbou maatskappy in Suid-Afrika wat daarna streef om deur ‘n groot verskeidenheid van aanpasbare dienste in elke landbou produsent se toekoms en vooruitgang te belê. Ons wortels is stewig geanker in die landbou industrie en spog met ‘n span spesialiste wat beskik oor ‘n ryk geskiedenis, agtergrond en raamwerk van kommoditeitsdienste aan verskaffers, produsente en eindverbruikers van landbou kommoditeite. Hierdie dienste word spesifiek aangepas volgens elke rolspeler se behoefte. Agriserve bestaan uit ‘n span met ‘n groot liefde en passie vir landbou, graanbemarking, menseverhoudings en ondervinding van ongeveer 20 jaar in die graan bedryf. Die missie en visie van Agriserve is om die effektiwiteit, doeltreffendheid en deursigtigheid van die Graan Bemarking en Safex Verskansing tussen produsent, eindverbruikers en vervoerkontrakteur so aangenaam en gerieflik as moontlik te maak. Agriserve Commodities slaag daarin om die landbou- en markomgewing se norm deur tip-top tegnologiese- en praktiese oplossings te verander en te verbeter. Hierdie doeltreffendheid word gerugsteun deur ons strategiese verhoudings met verskeie multinasionale graanverhandelingshuise, uitnemende diensverskaffers in plaaslike vervoer kontrakteurs en vertroue en ondersteuning van ons plaaslike graan produsente. Gepaard met die bogenoemde streef Agriserve Commodities deurentyd om te herinvesteer in administrasie prosesse en tegnologie om spoedige inligting en terugvoer aan alle belanghebbendes te verskaf. Ons span spesialiste en toegewyde personeel bied ‘n groot verskeidenheid van kommoditeitsdienste wat insluit: Fisiese Graanverhandeling: Safex Verskansing & Risikobestuur Kunsmisverhandeling Voervoer & Makelary Oesversekering Proteïen Bronverhandeling Kommoditeitskonsultasie
Read moreAgriserve Commodities is ‘n privaat, vooruitstrewende landbou maatskappy in Suid-Afrika wat daarna streef om deur ‘n groot verskeidenheid van aanpasbare dienste in elke landbou produsent se toekoms en vooruitgang te belê. Ons wortels is stewig geanker in die landbou industrie en spog met ‘n span spesialiste wat beskik oor ‘n ryk geskiedenis, agtergrond en raamwerk van kommoditeitsdienste aan verskaffers, produsente en eindverbruikers van landbou kommoditeite. Hierdie dienste word spesifiek aangepas volgens elke rolspeler se behoefte. Agriserve bestaan uit ‘n span met ‘n groot liefde en passie vir landbou, graanbemarking, menseverhoudings en ondervinding van ongeveer 20 jaar in die graan bedryf. Die missie en visie van Agriserve is om die effektiwiteit, doeltreffendheid en deursigtigheid van die Graan Bemarking en Safex Verskansing tussen produsent, eindverbruikers en vervoerkontrakteur so aangenaam en gerieflik as moontlik te maak. Agriserve Commodities slaag daarin om die landbou- en markomgewing se norm deur tip-top tegnologiese- en praktiese oplossings te verander en te verbeter. Hierdie doeltreffendheid word gerugsteun deur ons strategiese verhoudings met verskeie multinasionale graanverhandelingshuise, uitnemende diensverskaffers in plaaslike vervoer kontrakteurs en vertroue en ondersteuning van ons plaaslike graan produsente. Gepaard met die bogenoemde streef Agriserve Commodities deurentyd om te herinvesteer in administrasie prosesse en tegnologie om spoedige inligting en terugvoer aan alle belanghebbendes te verskaf. Ons span spesialiste en toegewyde personeel bied ‘n groot verskeidenheid van kommoditeitsdienste wat insluit: Fisiese Graanverhandeling: Safex Verskansing & Risikobestuur Kunsmisverhandeling Voervoer & Makelary Oesversekering Proteïen Bronverhandeling Kommoditeitskonsultasie
Read moreCountry
City (Headquarters)
Potchefstroom
Industry
Employees
11-50
Founded
2017
Social
Employees statistics
View all employeesPotential Decision Makers
Director
Email ****** @****.comPhone (***) ****-****Commodity Trader
Email ****** @****.comPhone (***) ****-****Partner
Email ****** @****.comPhone (***) ****-****Commodity Trader
Email ****** @****.comPhone (***) ****-****
Technologies
(23)